Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Jou reputasie is wat ander mense van jou dink. Jou persoonlikheid is dit wat jy vir ander wys … maar jou karakter is dit wat jy waarlik is - Alfred Armand Montapert -


No comments:

Post a Comment