Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Soos suurstof noodsaaklik is vir jou longe, so is hoop ook noodsaaklik as jy wil hê dat jou lewe betekenis moet hê - Emil Brunner -


No comments:

Post a Comment