Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, October 14, 2016

Goue sleutels to Geluk


Om veilig te wees beteken nie dat daar geen gevaar is nie, maar dat die Here self by jou is, hoe groot die gevaar ook al mag wees.


As ons onder alle omstandighede in God leef, sal God ons onder alle omstandighde kan vind - George Muller


God is nie by die ryk of die sterk mens nie. Hy is by die mens wat by Hom wil wees.


Jy plant 'n saadje, dit ontkiem, bars deur die grond en gedy. Dit is die metafoor vir doelwitte.


Ons moenie net gee wat ons het nie - ons moet ook gee wat ons is


Dit is nie nodig om met groot woorde na jou Hemelse Vader toe te gaan nie - Helen Steiner Rice -