Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Ons Here is nie in sy liggaamlike gestalte by ons teenwoordig nie, maar ons naaste is wel by ons as Sy verteenwoordiger, daarom moet ons ons naaste liefhê en dien - St. Teresa van Avilla -


No comments:

Post a Comment