Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

“Gebruik die talente wat jy besit. Die woude sou baie stil gewees het as net die voëls wat baie mooi sing, hul lied sou laat hoor.” - Henry van Dyke -


No comments:

Post a Comment