Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Die rede hoekom voëls kan vlieg en ons nie, is omdat hulle die perfekte geloof het, want om geloof te hê is om vlerke te hê - J.M. Barrie -


No comments:

Post a Comment