Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, August 19, 2017

Geluk en liefde is soos konfyt - dis onmoontlik om dit ‘lekker dik op te smeer’ sonder om iets van die soetigheid aan jou vingers te kry! - Vern McLellan -


No comments:

Post a Comment