Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, August 19, 2017

As die stilte tussen twee mense ‘n gemaklike en gemoedelike stilte is, kan jy maar weet dat hulle vriendskap diep en eg is - Dave Tyson Gentry -


No comments:

Post a Comment