Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, April 21, 2014

Mag die pad jou tegemoet strek. Mag die wind van agter waai. Mag die son jou gesig met warmte koester en die reen sag-suisend in jou lewe val - onbekend


No comments:

Post a Comment