Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, April 21, 2014

Die meeste mense soek na geluk buite hulleself of na iets of iemand wat hulle gelukkig sal maak. Dis 'n fout. Geluk is iets wat jy is en kom van binne jouself. Dit is 'n denkpatroon.


No comments:

Post a Comment