Pages

Thursday, October 23, 2014

Sommige mense gaan deur die lewe en los dit dan net soos hulle dit gekry het. Ander maak die lewe 'n mooi plek deur iets vir iemand anders te doen. Dankie my vriendin dat jy die lewe 'n mooier plek maak.


No comments:

Post a Comment