Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Pages
(Move to ...)
▼
Monday, January 15, 2018
Om alleen te wees mag jou dalk afskrik, maar om in 'n slegte verhouding te wees sal jou skade berokken.
›
1 comment:
Ons kan nie die gebeure wat oor ons pad kom kies nie, ook nie die verdriet wat ons lewens kom ontwrig nie.
›
Mislukking sal my nooit kan oorwin as my determinasie om dit te maak, sterk genoeg is nie - Og Mandino
›
Ek hou van plekke wat jou laat besef hoe klein en onbenullig jou probleme werklik is
›
Gelukkige Valentynsdag
›
Sunday, January 14, 2018
Hoe ouer ek word hoe meer besef ek dat die goed wat nie geld kos nie, die goed is wat werklik saak maak.
›
'n Groot daad is die somtotaal van klomp klein gebare
›
En hier is jy lewend ... ten spyte van dit alles - Rupi Kaur -
›
Ons is almal verkeerd op een of ander stadium in ons lewens,
›
Saturday, January 13, 2018
Verbeel jou jy is gelukkig en na 'n tyd sal jy vergeet dat jy jou net verbeel het
›
›
Home
View web version