Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, June 28, 2014

My ontblote siel lê uitgestort as ink op papier waar ek my liefde aan U, my Heer verklaar duisende klein rooi opgepofte hartjies versier die plek waar my geesdrif vir U opgaar ek is lief vir U, My Heer


No comments:

Post a Comment