Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, June 28, 2014

Ma: Elke keer wat ek 'n drukkie nodig gehad het was u arms daar om my liggaam toe te vou. Elke keer wat ek 'n vriend nodig gehad het was u daar met 'n moederhart wat verstaan. Elke keer wat ek 'n vermaning nodig gehad het was u sagte oë streng genoeg om nee te sê. Elke keer wat ek leiding nodig gehad het was dit u liefde wat my gelei het. Dankie ma


No comments:

Post a Comment