Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Pages
(Move to ...)
▼
Monday, June 30, 2014
Die beste mense in die lewe is die mense wat in jou lewe kom en jou die son laat sien waar daar net voorheen wolke was. Die mense wat soveel in jou geglo het dat jy later in jouself begin glo het.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment