Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 24, 2014

Geseend is al die eienaardige mense; die digters, die onvanpastes, die skrywers, die mistikuste, die skilders en die troebadoere - want dis hulle wat ons leer om na die wereld deur ander oe te kyk - Jacob Nordby


No comments:

Post a Comment