Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, May 24, 2014

Alles in hierdie lewe is van tydelike aard. So as dinge goed gaan geniet dit want dit is van tydelike aard. As dinge sleg gaan, moet ook nie bekommer nie want selfs dit hou ook nie vir ewig nie


No comments:

Post a Comment