Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, April 28, 2014

Steeds na al hierdie tyd sal die Son nooit vir die aarde se: "Jy skuld my". Kyk wat gebeur met 'n liefde soos dit. Dit verlig die hele hemelruim. - Hafiz - Sufi digter


No comments:

Post a Comment