Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Monday, April 28, 2014

As jy voel jy kan nie meer...As jou binnekant rou is van al die seer....As jy voel daar is nou te veel lewenslesse om te leer... Gaan vertel dit vir die Heer


No comments:

Post a Comment