Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 1, 2017

Ons lees herhaaldelik in die Bybel dat die Here mense gevra het om vir Hom dinge te doen. En elke keer het Hy alles wat nodig was - of dit nou middele, leiding of materiaal was - voorsien. Hy het telkens net een ding van Sy kinders gevra:gehoorsaamheid. - Elizabeth Elliot -


No comments:

Post a Comment