Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Nederigheid is ‘n vreemde eienskap, iets wat ‘n mens nie maklik kan vaspen nie, want net sodra jy dink dat jy dit uiteindelik het, is dit juis die bewys dat jy dit klaar verloor het - Anoniem -


No comments:

Post a Comment