Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

‘n Verstandige mens wat in ‘n storm vasgevang is, sal nie bid dat die Here hom uit die gevaar moet red nie, maar dat Hy hom van die vrees sal verlos. Want dit is nie die storm van buite wat hom bedreig nie maar die storm in sy binneste.


No comments:

Post a Comment