Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, September 29, 2017

Mense soek mense soos vriende vriende soek En almal soek liefde Nie aardse goed of roem maak die lewe volkome Sukses, lof wat jy ook noem bly edele drome Eers as iemand omgee is sinvol die hede Word jy gekoester in gedagtes en gebede -Helen Steiner Rice-


No comments:

Post a Comment