Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Foute is soos strooitjies wat op die oppervlakte dobber. As ‘n mens pêrels wil soek, moet jy bereid wees om diep te duik - John Dryden -


No comments:

Post a Comment