Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, September 2, 2017

Die krag van die liefde is groot en wonderbaar, ‘n werklikheid in die lewe van elkeen wat dit ervaar; God se beloftes sal Hy nakom, so het Hy gesê, vir die een wat met sy liefde ook ander kan liefhê - Helen Steiner Rice -


No comments:

Post a Comment