Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, August 24, 2017

Die Here het die evangelie nie net in die Bybel geskryf nie, maar skryf dit ook op bome … op blomme, wolke en sterre. - Martin Luther -


No comments:

Post a Comment