Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, September 1, 2016

Van die beste dinge in die lewe om te he is die mense wat ons liefhet, die plekke waar ons was en die herinneringe wat ons versamel het op die pad.


No comments:

Post a Comment