Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, September 3, 2015

'n Mens het behoefte aan verskillende mense. 'n Hawe om in te skuil in 'n storm of net by aan te doen omdat dit so 'n mooi dag is - K. Depoortere -


No comments:

Post a Comment