Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, September 11, 2015

Miskien is ek nie waar ek nou graag wil wees nie ... maar ek kan terugkyk en die Here dank dat ek nie meer daar is, waar ek was nie.


No comments:

Post a Comment