Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, August 16, 2015

Jy kan nie 'n roos pluk met dou wat oor die blare gly sonder dat iets van die heerlike geur in jou lewe agterbly - Helen Steiner Rice


No comments:

Post a Comment