Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, June 20, 2015

Liefde is 'n wonderlike ding. Jy hoef dit nooit van een persoon weg te neem om dit vir 'n ander te gee. Daar is altyd genoeg vir almal. - Pamela de Roy -


No comments:

Post a Comment