Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, April 29, 2015

Daar is altyd 'n rede hoekom jy nuwe mense ontmoet: Jy gaan hulle of nodig kry om jou lewe te verander of jy is die een wat hulle lewe moet verander.


No comments:

Post a Comment