Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, March 26, 2015

God gee nie vir jou die mense wat jy wil he nie. Hy gee vir jou die mense wat jy nodig het. Om jou te help, om jou seer te maak.


No comments:

Post a Comment