Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, February 6, 2015

Wanneer ek vra na God se wil vir my lewe moet ek elke geslote deur ook as deel van Sy plan vir my lewe aanvaar.


No comments:

Post a Comment