Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, February 3, 2015

Soms is 'n mens se lewe vol glasstukke wat baie seer sny, maar die Here skraap al die stukkies bymekaar, herrangskik dit en maak die mooiste mosaiek daaruit.


No comments:

Post a Comment