Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, February 6, 2015

Menslief, jy sit met jou hele verlede op jou skouers en jy wil jou toekoms ook dra. Dit is veels te veel. Jy kry jou lewe in skyfies van 24 uur. Phil Bosman aanhaling


No comments:

Post a Comment