Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, February 11, 2015

As jy terugkyk sal jy sien dat alles altyd uitgewerk het en dat voorsienigheid gemaak was wanneer jy dit die nodigste gehad het.


No comments:

Post a Comment