Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, February 11, 2015

As ek aan die einde van my lewensverhaal sal kom, sal ek terugblaai tot by die deel waar ek jou ontmoet het, en dit dan oor en oor lees ...


No comments:

Post a Comment