Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Friday, January 23, 2015

Sommige mense dink om sterk te wees is om nooit enige pyn te ervaar nie. Inteendeel dit is hulle wat pyn voel, dit verstaan, aanvaar en daaruit leer wat die sterkste mense is.


No comments:

Post a Comment