Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, January 31, 2015

Ons vra die Here om ons situasie te verander, min wetend dat Hy ons in die situasie sit om ons te verander.


No comments:

Post a Comment