Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, November 9, 2014

Ons word geheel sodat ons ander kan help. Ons word geseen sodat ons vir ander 'n seening kan wees. ons word gered sodat ons kan dien.


No comments:

Post a Comment