Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, October 4, 2014

Waar sal ek jou bere? In die suikerpot want jy is sweet. In die blompot want jy's pragtig. In die hangkas want jy's smart.


No comments:

Post a Comment