Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, October 12, 2014

Pyn verskyn nie net sonder rede in ons lewens nie, dit is 'n teken dat iets in ons lewens 'n verandering nodig het.


No comments:

Post a Comment