Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, October 16, 2014

My man is een van my grootste seeninge van God. Sy LIEFDE is 'n geskenk wat ek elke dag oop maak.


No comments:

Post a Comment