Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Thursday, October 9, 2014

Jou heel moeilikste tye in jou lewe lei dikwels na die grootste oomblikke van jou lewe. Hou moed. Dit gaan die moeite werd wees in die end.


No comments:

Post a Comment