Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Wednesday, September 3, 2014

Sy was mooi, maar nie soos daardie meisies in die tydskrifte nie. Sy was mooi vir die manier wat sy gedink het. Sy was mooi vir die sprankel in haar oe wanneer sy gepraat het van iets waarvoor sy lief was. Sy was mooi vir haar vermoe om ander gelukkig te maak al was sy hartseer. Nee, sy was nie mooi vir iets soos die uiterlike nie. Sy was mooi, mooi tot diep in haar siel - F. Scott Fitzgerald


No comments:

Post a Comment