Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, August 24, 2014

Troos bestaan nie uit 'n vloed van woorde nie. Troos is milde salf op diep wonde. Troos is 'n onverwagte oase in 'n groot woestyn wat jou weer laat glo aan die lewe.


No comments:

Post a Comment