Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Sunday, August 24, 2014

Skryf al jou drome en omstandighede in potlood want dit is tydelik. Skryf die Here se Genade en Liefde in ink want dit is vir ewig - Angel


No comments:

Post a Comment