Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Tuesday, August 26, 2014

Ek moet langs die kruisweg huis toe gaan. Daar is geen ander hoop vir my. Ek sal nooit by die poort ingaan, as ek nie by die kruishout bly. Glo in Christus en jy ontvang redding en toegang tot die hemel - Minah van Wyk


No comments:

Post a Comment