Afrikaanse Inspirerende aanhalings, Gedigte, Bybelverse wat inspireer, vasdruk woorde vol wyshede wat nuwe hoop vir drome bring en sonskyn gedagtes vir die siel.


Saturday, August 16, 2014

Dankie Heer dat alhoewel ons in 'n wereld lewe waar Satan se skadu u lig wil verberg, kan ons met verlange uitsien na die dag wanneer U heerlikheid weer die ganse skepping sal verlig - Amen


No comments:

Post a Comment